Select Page

Terug na klein paradys – Anton Dockel

R38.00

Sold by: Boekhoer

Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1990 – Kortverhale – 106pp. Naam van vorige eienaar voorin.

“Terug na Klein Paradys” is ’n bundel kortverhale waar ’n jong seun of jong man in meeste van die verhale as hoofkarakter optree. Die verhale handel telkens oor ’n wêreld wat die hoofkarakter uit die verlede onthou. In die titelverhaal word die verhalende element ondergeskik gestel aan die insig dat met die verloop van tyd en ervarings wat mens opdoen, daar onvermydelik ’n slang in elke paradys indring.

Hierdie bundel is in 1991 op die kortlys vir die toekenning van die Ou Mutual-prys en word in 1990 genomineer vir die Rapportprys. Kortverhale van hom word deur Abraham H. de Vries in die versamelbundels “Steekbaard” en “Uit die kontreie vandaan” opgeneem. – wikipedia

Book Condition:

Very_Good

In stock

Categories: ,