Select Page

Thomas@Moord.net

R60.00

Sold by: Jacobs Trading Store

Thomas, sy pa en stiefma, trek na ’n ou Victoriaanse huis in Kaapstad. Hy is nie baie opgewonde oor die verskuiwing nie, maar
het darem die kamer wat hy graag wou hê – die solder – gekry.
Die argitek wat verantwoordelik was vir die restourasie van die
huis kom kuier en vertel ’n interessante storie oor die geskiedenis
van die huis. ’n Moord is ’n honderd jaar gelede daar gepleeg.
Vreemde dinge begin dan ook in die kamer gebeur en kort voor
lank besef Thomas dat dit in sy kamer spook.
Hy vertel sy vriende en hulle begin dan navorsing doen, op die
internet tot in die argief in Roelandstraat, om agter die kap van
die byl te kom. Maar dan loop Thomas hom vas in ’n grypdief
en ’n aanvaller. Die argitek en sy broer val eers vir Thomas en
daarna sy stiefma aan. Hulle soek die goue muntstukke wat die
vermoorde meisie se pa in die huis weggesteek het.
Gelukkig is Thomas se goeie vriende byderhand om te help!

Book Condition:

Good

ISBN:

9780799340891

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: T.Moord Category: