Thomas@nagmerrie.net: Boek 5 – Carina Diedericks-Hugo

R45.00

Toestand : Goed.
Derde uitgawe, derde druk, LAPA, 2013, Sagteband – Jeugroman – 134 pp.
Dinge is in rep en roer by die Hoerskool Leeukop oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk of sy net oë het vir een ou – Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie, maar Fleur is darem wraggies mooi…
Maar alles is nie pluis nie…
Wie is die gehemisinnige man wat agter Fleur aan is? Waarom kry Thomas skielik sulke vreemde nagmerries? En wat is die nare geheim van Bailey se Bos, die plek waar die graadneges gaan kamp?

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799349481

In stock