Select Page

Tietiesbaaikos, ‘n werfjoernaal – Pieter Pieterse

R30.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Tweede uitgawe, Human & Rousseau, 2001 – Biografies – 116pp.

Die lang verwagte heruitgawe van ‘n ou gunsteling!

Daar op Tietiesbaai, deuskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, “Die Spookhuis”, tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie “Toktokliefling”, nadergetrek, en dié stories vertel van Tietiesbaai en sy mense.

Dit alles, terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met ‘n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander “mêgheftetjie” daarby in. En so word seekos-potjiekos . . . koningskos. As dié dieplekker lagstories ‘n traan wil staan en bykry, dan breek ‘n mens maar so saam-saam ‘n laatoesie se nek, wat.

Dis ‘n boek dié wat ‘n mens lus maak vir Tietiesbaai – ‘n boek om aan te smul.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780798141321

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist