Select Page

Tiferet Yisra’el – Marzanne LeRoux-Van Der Boon

R75.00

Sold by: Imagine

Die Roem van Israel. Hierdie is die 4de roman in die gewilde Israel-reeks. Leer Israel ken deur die oë van Marc Krige, die Jood wat in Suid-Afrika gebore is. Die skrywer het in-diepte kennis van Israel en sy verweef dit in hierdie pragtige spanningsvolle verhaal van ‘n Joodse familie wat hul God en hul Christenskap bo alles stel.

Lux Verbi, 2014

Sagteband, 335 bls.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: