Select Page

Toegeskulp in Jou Liefde Susan Pienaar

R20.00

Sold by: Val's Book Thrifting
Dat sy so dom kon wees! Om haar weer deur dieselfde man en sy mooipraatjies te laat vang!
Zetta sit op die trappe voor die huis uit haar kinderjare en totdat sy geen trane meer oorhet nie. Meer as agt jaar al treur sy oor Nantis, en nou, net toe al die misverstande van die verlede uit die weg geruim is en sy glo dat sy eindelik geluk gaan vind, hoor sy hierdie verpletterende nuus.
Sy het Nantis in haar vertroue geneem, geglo dat hy vir haar omgee, die liefde in sy oe gelees. Hy wil met haar praat, vir haar verduidelik, maar hoe kan sy hom ooit weer glo?
Zetta besluit om te vlug, maar dan begin sy dink, en uiteindelik stem sy in om tog na Nantis te luister. Want dalk weet sy nou hoekom hy nie vir haar kan se hoe lief hy haar het nie…

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780799360684

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: 9780799360684 Category: