Select Page

Trevor Manuel: `n Lewensverhaal – Pippa Green

R55.00

Sold by: Boekhoer

Trevor Manuel: `n Lewensverhaal — Pippa Green, Linde Dietrich [Vertaling]
Toestand : Baie Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 2009, Hardeband met omslag in plastiek – Biografies – 597 pp.

Trevor Manuel was een van Suid-Afrika se geliefdste politieke leiers. Hy word wyd bewonder vir sy knap hantering van die ekonomie en sy professionele leierskap. Hier vertel Pippa Green, bekende joernalis en Nieman-genoot, die volle verhaal van ‘n man wat van ’n nederige begin tot in die kern van mag gevorder het.

“Pippa Green is een van die weinig joernaliste wat navorsing van verbysterende omvang as koherente geheel kan aanbied. Ons beste minister van finansies opgeteken deur ons beste joernalis – dit kan nie anders as om die leser deur verskeie eras en emosies te ruk nie!” – Antjie Krog

Book Condition:

ISBN:

9780624047247

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist