-
Crafts of Mexico – Chloe Sayer
R49.00 Add to basket -
Canaletto: Paintings, Drawings and Etchings – Gregory Martin
R99.00 Add to basket -
Le Morte Darthur: The Seventh and Eighth Tales – Thomas Malory
R25.00 Add to basket -
Bosveldliefde – Felicia Snyman
R29.00 Add to basket -
Dubbel-dosis liefde: Bybeldagboek vir enkelouers – Patricia Lorenz
R28.00 Add to basket -
Far North – Marcel Heroux
R48.00 Add to basket
Trompie, die hoerskoolseun – Topsy Smith
R45.00
Toestand : Goed.
Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1969, Hardeband – Jeuglektuur – 148pp.
Die Boksombende het ’n probleem. Rooie kan nie ’n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom ’n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe.
Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende se Grootkaptein begin vir die eerste keer ernstig rugby speel en word boonop as spankaptein gekies. Die hoërskool hou ons held beslis baie besig – maar nie uit die kattekwaad nie!
Book Condition:
Good
In stock