Trompie, die Onnut – Topsy Smith
R45.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Tweede uitgawe, Eerste druk, Perskor-uitgewery, 1977 – Jeugliteratuur – 97pp. ISBN 0628012519.
Die Trompie-reeks beskryf die wedervaringe van Trompie en die Boksombende, wat in die dorpie Kwaggaberg woon en middae na skool by die Fort vergader, waar hulle slim en stoute planne bedink en dan uitvoer. Trompie Toerien is die leier en die ander bendelede is die ewig-kouende Blikkies, die slimkop Dawie en die sterk Rooie, terwyl Trompie se hond, Boesman, die seuns orals vergesel.
Hierdie reeks word telkemale herdruk en heruitgegee in omnibusse. Dit is ook ’n trefferreeks op televisie en die temalied, Trompie en die Boksombende, gesing deur Anton Goosen, word baie bekend.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
0628012519
In stock
-
Feesmaal – EA Swanepoel
R35.00 Add to basket -
The Elephant And The Flea – Charles Handy
R58.00 Add to basket -
Kort Drietalige Sakwoordeboek: English, Xhosa, Afrikaans – GM Grobler
R40.00 Add to basket -
We`re All in This Together: A Novella — Owen King
R35.00 Add to basket -
Trunk Trouble – Felicity Carter
R38.00 Add to basket -
Onblusbare Liefde – Elise Keyter
R25.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.