Tweegevreet – Zirk van den Berg

R95.00

Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, Kwela, 2020, Groot-formaat Sagteband – Roman – 256pp.
In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom.
Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke.

Book Condition:
Excellent
ISBN:
9780795709692

In stock

Categories: ,