-
Meer as Oorwinnaars: 366 Oordenkings — Solly Ozrovech
R29.00 Add to basket -
The Elephant And The Flea – Charles Handy
R58.00 Add to basket -
Tuingids vir die hele jaar – Koos Robbertse [Red.]
R30.00 Add to basket -
Facing Terror — Carrie McDonnall
R38.00 Add to basket -
Othello: A Casebook – John Wain [Editor]
R28.00 Add to basket -
The Emigre – Joan Brady
R35.00 Add to basket
Tydspoor — Lucas Malan
R50.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1985, Sagteband – Digbundel – 55pp. ISBN 9780624022671.
“Lucas Malan se debuut word gevolg deur “Tydspoor” waarin die titel die verbygaan van tyd en reise impliseer, terwyl tyd ook ’n spoor of merk agterlaat.
Hierdie spore is ook simbolies van vooruitgang en die gedigte bevat dan ook deurgaans ’n suggestie van lewenskragtigheid en groei. In die bundel word verbande gelê tussen generasies en tydperke, met die impak wat die verlede steeds op die hede het as kern. Die verskille tussen toe en nou word verken met telkens verrassende insigte.” — WIKI
* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624022671
In stock