-
Valkuns – Steve Hofmeyr
R45.00 Add to basket -
So Praat die ou Rivier – Eitemal
R28.00 Add to basket -
Lize se wilddief – Ann Hite Kemp
R25.00 Add to basket -
50/50: Agter Die Stories – Marika Williams
R45.00 Add to basket -
Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke – Louis De Villiers
R59.00 Add to basket -
Zululand Wilderness: Shadow and Soul – Ian Player
R69.00 Add to basket
Uit die Beek 2020 – Barend Vos
R38.00
Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, Lux Verbi, 2020, Sagteband – Bybeldagboek – 393pp.
Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer.
Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek weer opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Mag hierdie jaar vir jou ‘n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780796321480
In stock