Uit die binneland – Dana Snyman
R59.00
Sold by: BoekhoerUit die binneland — Dana Snyman
Toestand : Goed.
Sewende druk, Human & Rousseau, 2007, Sagteband – Reisbeskrywings – 144pp.
Snyman se humoristiese pen breek weg na plattelandse cafes met juke-bokse en seven singles, besoeke aan die “Monnemint” en Boeregrafte, in ‘n tyd dat Valiants en Zephyrs nog bekende name was.
Juis op een van hierdie reise het ‘n bakkie se “gers soos ‘n dier in pyn gesterf”. Snyman spaar ook nie die Nuwe Suid-Afrika nie: Jappies word die kop gewas, so ook sekere rugbyondersteuners, sekere radioluisteraars, sekere openbare figure.
Maar Snyman verken ook die ander, pynliker kant van sy land en sy mense: Agnes wat donkermore die skorro-skorro in Mabopane moet haal, Attie wat te vroeg die kroeg se binnekant moet leer ken, die Bosluismense van die Noordwes, die ryke en die arme wat mekaar deur ‘n kamervenster aanstaar. En dis moeilik om te se waar die lag ophou en die traan begin – en andersom.
Book Condition:
ISBN:
9780798144858
In stock
-
The Kalahari: Survival in a Thirstland Wilderness – Michael Knight, Peter Joyce
R69.00 Add to basket -
The Honorary Consul: A Novel – Graham Greene
R98.00 Add to basket -
Italy’s Foreign and Colonial Policy, 1914-1937 — Maxwell H. H. Macartney, Paul Cremona
R58.00 Add to basket -
The Illustrated Reference Book of Art (Joy of Knowledge series) — James Mitchell [Editor]
R48.00 Add to basket -
Big Chief Elizabeth: How England’s Adventurers Gambled and Won the New World – Giles Milton
R40.00 Add to basket -
Queenie – Michael Korda
R28.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.