Select Page

Valkuns – Steve Hofmeyr

R45.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1997, Sagteband – Digkuns – 80pp.

“Steve Hofmeyr maak sy debuut as digter in 1997 met die bundel Valkuns, hoewel Hofmeyer twee ander digbundels ook skryf, word slegs Valkuns gepubliseer.

Die titel dui op die vermoë om te oorleef nadat jy tot ’n val gekom het. Die val is dié van ’n ster (hetsy ’n glanspersoonlikheid of ’n werklike ster) en hierdie val vind mens dan ook in die lewenservarings van liefde, verhoudings, ouderdom en die dood, wat deur middel van die struktuur van die bundel teenoor die kosmos afgespeel en gerelativeer word. Die gedigte is merendeels eroties van aard.

Van sy gedigte word opgeneem in Gerrit Komrij se bloemlesing Die Afrikaanse poësie in ’n duisend en enkele gedigte.” — WIKI

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798137454

In stock

Categories: ,