Select Page

We are closed until 15 July 2024

Valsrivier – Dominique Botha

R20.00

Sold by: Roeline se Boeke

Hierdie roman is ‘n veelseggende lofbetuiging van dapperheid, grasie en selfs elegansie. Die roman vergestalt in ‘n taal van teksture ‘n gebied van vertrouheid en verraad, van pronk en egtheid en trots – waar vals riviere net so polsend vloei as geheue en geheime.

Book Condition:
Excellent
ISBN:
9781415203804
Category: