-
Don Coldsmith Omnibus: The Changing Wind/The Traveler/World of Silence
R48.00 Add to basket -
Kokkewiet Op Donderdag – Cecile Cilliers
R29.00 Add to basket -
Vogue: Skoonheid vir almal – Deborah Hutton
R38.00 Add to basket -
House Visits: A Collection of Short Stories — Hennie Aucamp
R45.00 Add to basket -
Soos korale in Sy koninkryk – Cynthia Heald
R29.00 Add to basket -
Victoria in the Wings – Jean Plaidy
R30.00 Add to basket
Van Eensame mense – Elise Muller
R38.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Derde druk, A. A. Balkema, [circa 1958], Hardeband met omslag in plastiek – Plaasroman – 156pp.
Bekroon met die Hertzogprys.
“ Van eensame mense beeld eensaamheid in aangrypende eenvoud aan en is ’n korrektief op die tradisionele plaasroman, waar die karakters in ’n verlate en onvrugbare stuk Karoo probeer om te oorleef.
In hierdie roman sien die hoofkarakter, Fransie Richter, haarself as die slagoffer van ’n harde, ongenaakbare godsdiens, terwyl die ander karakters ook almal deur godsdiens beïnvloed word] Haar ongenaakbare pa glo nie aan onderwys vir dogters nie en weier om haar te laat leer, terwyl hy ook in vyandigheid met die res van die gemeenskap lewe.
Haar skuheid en afsondering word vererger deur haar selfbewustheid van haar geskende gesig, want sy is gebore met ’n bruin geboortevlek oor haar regterwang. In hierdie omstandighede lyk ’n huwelik met die growwe en ongevoelige boer Jabes Wentzel na ’n moontlike uitweg, al sal hy waarskynlik glad nie die fyner dinge in haar psige verstaan nie. Wanneer die onderwyser Hans Linder in die streek opdaag, kry sy toenemend groter self-insig.
Die innerlike lewe van Fransie word veral op treffende wyse uitgebeeld. Van eensame mense word in die sewentigerjare vir televisie verfilm en in 1978 gebeeldsaai.” – WIKI
Book Condition:
In stock