Verby Omdraai – Magdaleen Walters

R25.00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, LAPA, 2012, Sagteband – Romanza – 197pp.

Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik “ en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie. ” Daarvoor het hy ’n te hipnotiese aantrekkingskrag.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799352191

In stock

Categories: ,