Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 28 × 22 × 1 cm |
R80.00
Sold by: Best BooksDie perfekte naweektydverdryf -of jy kan verf of nie-met verf wat geredelik beskikbaar is en die eenvoudigste toerusting denkbaar.
Meer as 20 lieflike stap vir stap projekte en talle ander kreatiewe idees vir verf op ‘n groot verskeidenheid glasware.
‘n Nuwe benadering tot verf op glas met verskeie maklike tegnieke vir spesiale effekte met moderne sowel as meer
tradisionele ontwerpe.
Wys hoe maklik en vinnig selfs die mees alledaagse glas herwin en in ‘nnpragtige stuk omskep kan word- as geskenk,
of om self te hou.
Book Condition:
ISBN:
1868722805
In stock
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 28 × 22 × 1 cm |