Verloor gewig, lyk jonger, voel fantasties Verskeie skrywers – Veolgoed Finesse

R100.00

Verveeld met dieselfde oefenprogram en eetplan? Het jy al elke moontlike dieet probeer, gewig verloor, net om dit dadelik weer op te tel? Wil  jy graag meer selfvertroue hê, goed voel en pragtig lyk? Die goeie nuus is, verllor geiwg, lyk jonger, Voel fantasties kan jou help! 43 dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om maerder en jonger te lyk en beter oor jouself te voel.

Book Condition:
Excellent

In stock

Category: