-
Hoop vir ‘n tyd soos hierdie – Braam Hanekom
R38.00 Add to basket -
London End (The second book in the Image Men series) – JB Priestley
R55.00 Add to basket -
Rasuur – Pirow Bekker
R49.00 Add to basket -
My seun en my dogter vra – Kalie Heese
R29.00 Add to basket -
Saktyd vir die persbaas: roman – Dirk Richard
R49.00 Add to basket -
Volpone and Other Plays – Ben Jonson
R39.00 Add to basket
Verlore En Verlief Op Marion – Elza Rademeyer
R38.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, Jasmyn, 2000, Sagteband – Romanse – 153pp. ISBN 9780624037408.
Die seiljag waarop Louise Webber, haar verloofde en haar beste vriendin na Nieu-Seeland vaar, raak tydens ’n hewige storm onklaar, en die volgende wat Louise weet, is dat sy dodelik siek is en haar tussen ’n spul bebaarde gomtorre op Marion-eiland bevind. Wie ís hulle, en waarom is veral een van hulle so onwillig om te glo dat sy nié ’n spioen is nie?
Verlief en verlore op Marion is ’n verhaal propvol romanse en intrige!
* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Good
ISBN:
9780624037408
In stock