Select Page

Versamelde gedigte – WEG Louw

R48.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1973 – Gedigte – 180 pp.

Louw se Versamelde gedigte word vir die eerste keer in 1973 uitgegee, waarna dit in 1988 grondig verwerk word om latere bundels en gedigte wat na hierdie tyd verskyn, ook in te sluit.

W. E. G. Louw was kunsredakteur van Die Burger en ’n professor in Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy was ‘n Afrikaanse digter en lid van die Dertigers-beweging in die letterkunde, wat die Hertzogprys met sy poësie gewen het.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0624003671

In stock

Category: