Versamelde verse: ‘n Keur uit sy digbundels — ID Du Plessis
R58.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uigawe, Nasionale Boekhandel, 1957 , Hardeband – Digbundel – 140pp.
Du Plessis is een van die veelsydigste en vrugbaarste skrywers wat die Afrikaanse letterkunde nog gehad het. Naas jeugverhale, navertellings van ou legendes en volksverhale, spookstories, kortverhale, essays, werke oor die Maleiers en ‘n outobiografie is hy die skrywer van een en twintig bundels poësie – bloemlesings en versamelings uitgesonderd – waarin hy uiteenlopende vorme soos die ballade en sonnet, die biegvers en hekeldig, die volkse vers en kwatryn beoefen.
* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
In stock
-
Return of the Goddess: Femininity, Aggression and the Modern Grail Quest — Edward C. Whitmont
R29.00 Add to basket -
The Heart of danger — Gerald Seymour
R35.00 Add to basket -
Radio Romance – Garrison Keillor
R35.00 Add to basket -
Operaverhale – Erika Nothling
R35.00 Add to basket -
John Platter’s South African Wine Guide 1986
R49.00 Add to basket -
Great Pianists – Harold C Schonberg
R38.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.