-
Lonesome Cities – Rod McKuen
R45.00 Read more -
Nostromo: A Tale of the Seaboard – Joseph Conrad
R25.00 Read more -
Radiation Cookery Book: For Use with the Regulo New World Gas Cookers
R58.00 Read more -
Vyf Tale Van Die Liefde – Gary Chapman
R40.00 Read more -
Glorious Things: And Other Stories – Barbara Anderson
R40.00 Read more -
How to Paint & Draw Landscapes – Alfred Daniels
R30.00 Read more
Verse van die ongeloof — Daniel Hugo
R55.00
Sold by: BoekhoerToestand: Goed.
Eerste Druk, HAUM-Literêr, 1989, Glans Hardeband – Digbundel – 44pp. ISBN 9780798629584.
“Met die verskyning van Verse van die ongeloof in 1989 het Wium van Zyl in Die Burger (28 September 1989) gemeen dat Daniel weer bewys het dat hy “op sy beste ’n meester is met die flousbewegings van die ironie. Ondanks ’n volgehoue speelse aanslag bevat hierdie verse dikwels ondertone en selfs bowetone van pyn en bitterheid. ’n Belangrike deel van die bundel het te make met ’n ‘verbode liefde’ waarin die ‘blonde engel met die nom de plume’ van die opdraggedig gereeld figureer.”
Van Zyl sluit se bespreking af: “Verse van die ongeloof behoort nogtans aan poësieliefhebbers baie plesier te verskaf. Dit is toeganklik sonder om eenvoudig te wees. In ons Ernstige Tydsgewrig is Hugo inderdaad ‘nog uitgespaar deur die Virus’.”
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
2020-01-08
* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9780798629584