Vierkant van die wraak – Pieter Aspe

R58.00

Toestand: Goed.
Eerste druk, LAPA, 2010, Sagteband – Polisieroman – 284pp.

In Die vierkant van die wraak moet kommissaris Pieter Van In ‘n ongewone inbraak by ‘n eksklusiewe juwelierswinkel ondersoek. Die diewe het niks gesteel nie, maar het van die kosbare juwele in ‘n bak met suur opgelos. Die enigste leidraad is ‘n raaiselagtige handtekening wat uit die Middeleeue dateer en bekend staan as die vierkant van die Tempelridders.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799347340

In stock

Categories: ,