Select Page

Vind vreugede in jou jeug Solly Ozrovech

R15.00

Sold by: Best Books

Vind vreugde in jou jeug! – nog 31 dagstukke deur die gewilde ds Solly Ozrovech, spesiaal vir jongmense. Hy skryf hierdie boek na aanleiding van die reaksie wat op sy vorige werke ontvang het.

 

Hy behandel onderwerpe soos:

Geestelike doelwitte

Onsekerheid

Geloof

Bemoediging

Vergiffenis

Spanning

Hierdie boek gee aan alle jongmense leiding oor hoe om te lewe vir Christus en so altyddeur ble te wees.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

0869972901

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist