Visualisering: Wat Jy Bedink, Kan Jy Beklink – Piet Muller
R49.00
Sold by: BoekhoerToestand: Goed.
Tweede druk, Protea Boekhuis, 2008, Sagteband – Self-Help – 72pp.
Daar is niks wat die mens tot stand bring wat nie as ’n idee begin nie. Hierdie boek gee ’n oorsig van hoe om jou doelwitte, van watter aard ook al, te bereik deur jou verbeelding te gebruik. Kwessies soos gewigsverlies, ophou rook, die hantering van moeilike situasies en selfs aansoek vir werk word aangespreek.
Daar word ook vertel hoe visualisering deur sportlui aangewend word om ’n ingesteldheid van wen te kweek, beserings te beheer en duidelike doelwitte te stel. Praktiese oefeninge wat mens kan help om stres te hanteer en suksesvol te visualiseer, word breedvoerig beskryf.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9781919825595
Out of stock
-
Hoor! Hoor! Hansard : Honderd Jaar Debat 1910-2010 – At van Wyk
R55.00 Add to basket -
Fighter aces – Christopher Shores
R70.00 Add to basket -
An Account of a Voyage to New South Wales – George Barrington
R250.00 Add to basket -
The Fourth Service: Merchantmen at War, 1939-45 – John Slader
R158.00 Add to basket -
Larousse Encyclopedia of Modern Art : From 1800 to the Present Day — René Huyghe [Editor]
R58.00 Add to basket -
Nora Webster: A Novel – Colm Tóibín
R45.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.