Vlerke vir Jou Hart – Frenette van Wyk

R25.00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, tweede druk, LAPA, 2006, Sagteband – Romanza – 205pp.

Bronwen Lindeque raak verlief op die sjokolateur, Sylvain Dubois, by wie sy ‘n sjokolateurskursus in Frankryk loop. Sy stem in om sy duiwe op te pas, maar toe een wegraak, vertroebel hulle verhouding.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,