Voetpaaie van die lewe: God as gids op pad na innerlike vrede – Helen Steiner Rice

R25.00

Toestand: Goed.
Eerste Afrikaanse uitgawe, CUM, 1994, Hardeband – Christelike lewe – 63pp.

‘n Keur van inspirerende gedigte wat die temas van hoop, vrede, toewyding, vriendskap, geloof en dankbaarheid aanraak. Elke gedig word voorafgegaan deur ‘n aanhaling uit die Bybel.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781868292219

In stock