Vogue: Skoonheid vir almal – Deborah Hutton

R38.00

Vogue: Skoonheid vir almal — Deborah Hutton, Leoni Hofmeyr
Toestand : Goed.
Eerste Afrikaanse uitgawe, Centaur, 1984, Groot-formaat Hardeband – Skoonheid – 224pp.

Die nuutste wetenskaplike navorsing, die mees moderne tegnieke, die nuutste houdings en die mees positiewe benadering kombineer om hierdie Vogue: skoonheid vir almal die enigste te maak wat jy oor die onderwerp nodig het.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780908379576

In stock