Select Page

Vreemdeling in my Stad: Essays — Freda Linde

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed,.
Tafelberg Uitgewers, Eerste Druk 1962, Hardeband – Essays – 127pp.

Freda Linde was ‘n begaafde essayis wat reeds met haar eerste bundel, Terug na die Mimosas en ander Essays (1944), bekendheid verwerf het. Talle van haar essays is in tydskrifte publiseer en Vreemdeling in my Stad was weer die eerste keer dat haar essays in boekvorm uitgegee is. Sy skryf beide soort essays, stemmingsessays en bespiegelende essays, waarvan daar beide voorbeelde in die bundel is.

* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist