Select Page

Vuurvoël – Elmarie Viljoen-Massyn

R75.00

Sold by: Human Bookstore

Wanneer die wêrelde van Big Pharma en ‘n Serwiese dwelmkartel paaie kruis, begin die poppe dans. Na ‘n dekade in Brussel is Stella Mertens terug in Bloemfontein. In haar tas is twee baie belangrike items: ‘n foto van haar ma soos sy was voor die kliniese studie vir skisofrenie waarvan sy ‘n deelnemer was, en ‘n brief van ‘n fluitjieblaser oor wanpraktyke in dié einste studie, gepleeg deur Experior, Stella se nuwe werkgewer. Wanneer Mark Dejongh, bedryfshoof van Chicago, die Bloemfonteinse tak van Experior een dag binnestap, verander Stella se lewe handomkeer.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780798183406

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: