Select Page

Waarom gebeur dit met my? – Thys Smith

R30.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1992, Glans hardeband – Geestelik – 80pp. ISBN 9780624031895.

Daar gebeur in hierdie lewe soms verskriklike dinge met mense. Dink maar aan die
onlangse verlede: aardbewings, tsunami’s, oorloë, die vlaag van geweld ook in ons eie land.

En in mense se persoonlike lewe: siektes, ongelukke, aanrandings ens ens.
Vandag is jy gesond; môre sê die doktor: jammer, ek het slegte nuus. Of jy beland in ‘n
motorongeluk en jou lewe verander in een oomblik. Of iemand naby aan jou sterf, en
niks is meer dieselfde nie.
Hoe moet ons dit verstaan?

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780624031895

In stock