-
One Silent Night – Sherrilyn Kenyon
R35.00 Add to basket -
Seunsjare op Olyfboom (Lewensavontuur 2) – AC Cilliers
R38.00 Add to basket -
Chriskras: ‘n Tweede keur – Chris Barnard
R38.00 Add to basket -
As Die Reier Noord Vlieg: Kronieke van Onder-Drostersberg – WA_De Klerk
R39.00 Add to basket -
400 Best-Ever Low Fat And Fat Free Recipes – Anne Sheasby
R48.00 Add to basket -
The I Ching and Its Associations – Diana ffarington Hook
R45.00 Add to basket
Waarom lewe ek – Viktor Frankl
R55.00
Toestand : Goed.
Eerste Afrikaanse Uitgawe, HAUM, Hardeband. 1975 – Memoires – 125 pp.
Man’s Search for Meaning in Afrikaans, vertaal deur Dr. Daniel J. Louw.
Mense vra toenemend vrae oor die sin van die lewe. Wat is my doel hier op aarde? Hoe reageer ek op my omstandighede? Hoe tel ek die los drade van my gebroke lewe op en maak sin aan my bestaan? In Waarom lewe ek beskryf die skrywer hoedat sy ervaring van die lewe in ‘n Nazi-konsentrasiekamp tydens die Tweede Wereldoorlog uitgeloop het op die vorming van Logoterapie as sielkundige rigting.
Behalwe sy suster, het almal in werkerskampe of in die gaskamers gesterf, hy het absoluut alles verloor en sy ideale was verpletter. Waarom het hy gekies om aan te hou lewe? En hoe gaan ‘n mens voort met die lewe sodat dit nog vir jou die moeite werd is.
Gelouter en getemper deur eie ervaring het Frankl ‘n werk gelewer met ‘n egtheid wat diep roer en elke leser aanspreek. Die sentrale tema van hierdie titel is: Om die lewe te leef beteken lyding; om die lewe te oorleef beteken om sin in lyding te soek en te ontdek.
In stock