Select Page

Want die hart weet – Elsa Winckler

R25.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.

Tweede druk, LAPA, 2021, Sagteband – Romanza – 205 pp.

Simone hou daarvan dat dinge presies volgens haar plan verloop en haar aangetrokkenheid tot Wessel Barendse verloop glad nie volgens planne nie. Veral met haar peetma wat probeer Kupido speel. Maar een van Wessel se glimlagte en haar stomme hart val is sy hande.

Book Condition:

ISBN:

9780799377088

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: