Weerkaatsings: ‘n sprokie – Eleanor Baker, 1987, 2007 edition – Afrikaans
R60.00
Sold by: Bee's BooksPaperback, 190 pages
Lize het byna gesterf weens ‘n vreemde bloedsiekte en het geen energie oor vir die herstelproses nie. Sy ontmoet die skatryk sakeman, Charles Ashton, een van die mees ongenaakbare en ongemaklike mense wat sy nog ooit teengekom het. Hy raak betrokke by haar herstel deur haar te vra om te trou – dit bied aan haar die geld, tyd en ondersteuning om gesond te word.
Weerkaatsings beskou verskeie aspekte van Lize se lewe: haar fisiese herstel, haar geestelik aanpassing by rykdom en onafhanklikheid en haar besef dat sy nie die buitengewone omstandighede van haar huwelik kan hanteer nie, veral weens haar eggenoot se onvermoë om sy gevoelens uit te druk en sy onbereidwilligheid om emosioneel betrokke te raak.
Maar die subtitel is nie verniet ” ‘n sprokie” nie!
Book Condition:
ISBN:
0-7981-2815-1
In stock
-
Rawlicious: Delicious raw recipes for radiant health – Peter and Beryn Daniel, 2009
R60.00 Add to basket -
At Home: A short history of Private Life – Bill Bryson, 2010
R60.00 Add to basket -
Joni Mitchell : Shadows and Light – The definitive Biography, Karen O’Brien, 2001
R40.00 Add to basket -
The Mammoth Book of Everest From the first attempts to today. 40 First-hand accounts: Jon E. Lewis 2015 Paperback
R30.00 Add to basket -
Pharos Mini Dictionary – English-Afrikaans – With useful phrases for tourists and business travellers, 2009 edition – Various
R40.00 Add to basket -
Kalmte in die malle gejaag: Mindfulness vir besige mense – Johannes de Villiers, 2018 – Afrikaans
R50.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.