Wil jy maer wees? (Afrikaans) – Kobus Neethling

R60.00

“Ek sal Maandag begin dieët.”

“Hoekom is party mense maer en ek nie?”

“Ek is vandag te moeg om gym toe te gaan.”

Ek voel af – ek verdien ‘n stukkie koek”

Ja, dit is moeilik om op ‘n dieët te gaan and vol te hou met ‘n oefenprogram. En ja, dit is maklik om verkeerd te eet, gewig aan te sit en tou op te gooi. Maar jy maak die keuse!

Book Condition:
Excellent

In stock