Select Page

Wildsvleisgeregte en kampvuurdisse – Leoné De Lange

R230.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Leoné De Lange, 1985, Groot-formaat Hardeband – Wildsvleisgeregte – 114pp. ISBN 90620086335.

Leone het die eerste druk van ‘Wildsvleisgeregte en Kampvuurdisse’ in 1985 die lig laat sien. Wat ’n sukses was dit nie! Op daardie stadium enig in sy soort. Die Koffietafelboek het amper soos ’n kombuis Bybel in elke plaaskombuis geword. Jagters het dit oppad jagveld toe saam met hulle gewere ingepak! Twintigduisend eksemplare is binne 2 jaar uitverkoop.

Die boek sal jou help om kos vining en lekker voor te berei, nie net in die kombuis nie, maar ook om die kampvuur.

* Bondel opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

90620086335