-
Being happy! – Andrew Matthews, 1988
R30.00 Add to basket -
Weerkaatsings: ‘n sprokie – Eleanor Baker, 1987, 2007 edition – Afrikaans
R60.00 Add to basket -
The Girl Who Rode the Wind – Stacy Gregg, Harper Collins, 2015
R60.00 Add to basket -
In Search of Schrödinger’s Cat – John Gribbin
R60.00 Add to basket -
The name of the rose – Umberto Eco, 1980
R60.00 Add to basket -
Orange is the new black: My year in a women’s prison – Piper Kerman, 2010
R60.00 Add to basket
Wit Terroriste: Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare – Albert Blake, 2018 – Afrikaans
R89.00
Sold by: Bee's BooksPaperback, 303 pages
Brand new, mint condition book
Contains photographs
Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners. Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer. Dié terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940’s naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete. Daar was spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings. Maar om politieke redes is hierdie hoofstuk in ons geskiedenis dekades lank diep begrawe. In Wit terroriste vlek Albert Blake dit wawyd oop. Hy vertel die dramatiese ware verhale van Afrikaners wat hulle tot terreur gewend het. Onder hulle tel die sanger Steve Hofmeyr se oupa en die latere eerste minister John Vorster, asook die wêreldbekende stoeier Johannes van der Walt. Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte? Wit terroriste bied ‘n fassinerende blik op ‘n versweë, hoogs aangrypende deel van die Afrikaner-geskiedenis.
Book Condition:
ISBN:
978-0-624-08158-6
Out of stock